You are on page 1of 4

DEPARTMENT

ARTMENT OF MERCANTILE LAW / DEPARTEMENT HANDELSREG


BUSINESS LAW 310/410 / BESIGHEIDSREG 310/410
JUNE EXAMINATION / JUNIE EKSAMEN
7 JUNE 2008 / 7 JUNIE 2008
INSTRUCTIONS / INSTRUKSIES
1.
2.
3.
4.
5.
6.
1.

Answer all the questions / Beantwoord al die vrae.


Write legibly / Skryf leesbaar.
Number your answers correctly / Nommer u antwoorde korrek.
Supply reasons for statements you make / Verskaf redes vir stellings wat u maak.
No tippex may be used / Geen tippex mag gebruik word nie.
Good luck. /Sterkte
INFORMATION / INLIGTING
PERUSAL / INSAE
DATE / DATUM:
17 JUNE 2007 / 17 JUNIE 2007
TIME / TYD:
09H00-11H00
VENUE / LOKAAL: NEW LAW BUILDING ROOM 1-31 / NUWE REGSGEBOU KAMER
1-31

EXAMINER/ EKSAMINATOR: J Barnard


EXTERnAL EXAMINER / EKSTERNE EKSAMINATOR: Prof J Pretorius (UNISA)

LABOUR LAW/ ARBEIDSREG [15]


QUESTION 1 / VRAAG 1
Give the definition of an employment contract. / Gee die omskrywing van n dienskontrak

(5)

QUESTION 2 / VRAAG 2
(3)
List the three basic components which constitute the relationship of authority necessary for an
employment contract. / Noem die drie basiese komponente waaruit die gesagsverhouding bestaan wat
teenwoordig moet wees by n dienskontrak.
QUESTION 3 / VRAAG 3

(7)

Mr Mendoza has a construction business. Ronnie Reckless is one of his employers which has a
valid employment contract. Part of Ronnies employment duties is the collecting and supplying
of all building material to the various building sites. He drives one of the company trucks.
Ronnie has got a drinking problem which his employer is unaware of. On his way to a building
supplier to collect building material he is involved in a motor vehicle accident with Miss Hilton.
His blood alcohol level at the time of the accident was above the legal limit and the accident was
his fault according to his negligence. Miss Hilton suffered damages to her car in the amount of
R60 000.
Mnr Mendoza het n konstruksie besigheid. Ronnie Rooineus is een van sy werknemers in terme van n
geldige dienskontrak. Deel van Ronnie se verpligtinge is die op-en aflaai van boumateriaal en die
1

vervoer daarvan na verskeie bouterreine. Ronnie bestuur een van die besigheid se voertuie. Ronnie het
n drank probleem waarvan sy werkgewer (Mnr Mendoza) nie bewus is nie. Oppad na n bouverskaffer
om boumateriaal op te laai, is Ronnie betrokke in n motorongeluk met ene Mej Hilton. Ronnie se
bloedalkoholvlak het die voorgeskrewe limiet oorskry en die ongeluk is sy skuld as gevolg van sy
nalatigheid. Mej Hilton het R60 000 se skade aan haar motorvoertuig.
3.1 Who can Miss Hilton sue for the damages suffered? Motivate your answer and give the
necessary requirements. / Wie kan aanspreeklik gehou word vir die skade gely deur Mej Hilton?
Motiveer u antwoord en gee vereistes indien nodig. (5)
3.2 Would it have made any difference in your answer if Ronnie caused the accident on his way
home? Give reasons for your answer / Sou dit enige verskil in u antwoord gemaak het indien
Ronnie in n ongeluk betrokke was oppad huistoe? Verduidelik (2)
PARTNERSHIPS / VENOOTSKAPPE [5]
QUESTION 4 / VRAAG 4

(3)

List the essentialia of a partnership contract. / Noem die essentialia van n


vennootskapsooreenkoms.
QUESTION 5/ VRAAG 5

(2)

What are the grounds for the dissolution of partnership / Wat is die gronde vir die ontbinding van n
vennootskap
CLOSE CORPORATIONS / BESLOTE KORPORASIES [10]
QUESTION 6 / VRAAG 6

[10]

Good Food CC is a close corporation, whose main business is the catering of food. The CC has
5 members: A, B, C, D, and E. Each member holds a 20% members interest.
The association agreement does not restrict any members power to represent the CC.
With reference to the above, answer the following questions:
Good Food BK is n beslote korporasie met voedsel spyseniering as hoofdoelstelling. Die BK het 5 lede:
A, B, C, D en E. Elke lid hou 20% ledebelang. Die samewerkingsooreenkoms beperk geen van die lede
se regte om die BK te verteenwoordig nie. Met verwysing na bogenoemde, beantwoord die volgende
vrae:
6.1

A, enters into a contract for the purchase of a racehorse on behalf of the CC with X. Is the
CC bound to the transaction? / A sluit n koopkontrak met X vir n resiesperd namens die BK.
Sal die BK gebonde wees aan hierdie transaksie?
(4)
6.1.1 Would it make a difference to your answer if the association agreement specifically
excluded A from acting on behalf of the CC?/ Sou dit n verskil aan u antwoord gemaak
het indien die samewerkingsooreenkoms spesifiek bepaal het dat A uitgesluit word en nie
die BK mag verteenwoordig nie?
(3)

6.1.2 Would it make a difference to your answer in question 6.1.1 if A had contracted with
B?/ Sou dit n verskil aan u antwoord in vraag 6.1.1 gemaak het indien A met B
gekontrakteer het?(3)
COMPANY LAW / MAATSKAPPYEREG [20 ]
QUESTION 7 / VRAAG 7

(5)

Indicate whether the following companies are private or public companies / Dui aan of die
volgende maatskappye publieke of privaat maatskappye is.
1. ABC Ltd Association incorporated under section 21 / ABC Bpk Vereeniging inkorporeer deur
artikel 21
2. ABC Inc / ABC Ingelyf
3. ABC Limited, Limited by Guarantee / ABC Bpk, Beperk deur Garansie
4. ABC Ltd / ABC Bpk
5. ABC (Pty) Ltd / ABC (Edms) Bpk
QUESTION 8 / VRAAG 8

(15)

Wooden (Pty) Ltd has 2 members, Tom and Sue, each holding 50% of the issued share capital.
Tom, Sue and Jack are the appointed directors of the company.
The Memorandum of Association states that the main object of the company is the manufacture
of furniture.
The articles of Association state that Jack is allowed to enter into contracts on behalf of the
company up to the value of R 1 000 000. For any contracts exceeding R1 000 000, Jack is
required to first seek permission from the board of directors.
Wooden (Edms) Bpk het twee lede, Tom en Sue wat elk 50% van die uitgereikte aandelekapitaal hou.
Tom, Sue en Jack is aangestel as direkteure van die maatskappy.
Die Akte van Oprigting van die maatskappy bepaal dat die hoofbesigheid van die maatskappy die
vervaardiging van meubels is.
Die Statute bepaal dat Jack kontrakte namens die maatskappy mag sluit wat nie R 1 000 000 oorskry
nie. Vir enige kontrak wat hierdie bedrag oorskry moet Jack eers toestemming verkry vanaf die direksie.
8.1 Jack buys a load of timber to the value of R500 000, from X. Is the Company bound?/ Jack
koop hout ter waarde van R500 000 van X. Is die maatskappy gebonde?
(5)
8.2 Jack buys a load of timber to the value of R 2 000 000 from X, (who is bona fide). Jack does
not seek permission from the board of directors as required. Is the company bound to the
transaction?/ Jack koop hout aan ter waarde van R2 000 000 van X (wat bona fide is). Jack vra
nie toestemming van die res van die direksie soos vereis nie. Is die maatskappy gebonde?
(5)
8.3 Jack buys a hot-air balloon to the value of R2 000 000 from X. Jack does not seek
permission from the board of directors as required. Is the company bound to the
transaction?/ Jack koop n warmlugballon ter waarde van R2 000 000 van X. Jack vra nie
3

toestemming van die direksie soos vereis nie. Is die maatskappy gebonde aan hierdie
transaksie?
(5)

TOTAL / TOTAAL: [50]

You might also like