You are on page 1of 7
UNIVERSITY EXAMINATIONS. UNIVERSITEITSEKSAMENS. UNISA lex HEC101V eae GESONDHEIDSOPVOEDING Tydsduur 2 Uur +100 Punte EKSAMINATORE : EERSTE OR MC MAPHALALA TWEEDE DR MJ SETHUSHA Toebookeksamen, Hierdie ekeamenvraestel bly die eiendom van die Universiteit van Suid-Afrika en mag nie ult die ‘eksamenlokaal verwyder word nie Hierdie vraeste! bestaan uit 7 bladsye. AFDELING AFDELING Beantwoord AL die vrae (30 punte) Beantwoord enige TWEE (2) vrae (70 punte) AFDELING A Beantwoord AL die vrae in hierdie afdeling. VRAAG 1: Kies die EEN MEES KORREKTE antwoord vir elk van die volgt lie antwoord (2, b, ¢ of d) langs die vraagnommer I joorbeel (a) 1.1 Chroniese siektes word primér veroorsaak deur (@) patogene {b) genetika (e) leefstyl en gedrag {d) _bakienes [BLAAI OM] 12 13 14 15 16 7 18 2 HECIO1V Mev/Junie 2014 Gesondherdsopvoeding 1s essensieel vir leerders omdat {a) hulle so bate negatiewe dinge tuis leer {b) hulle voel hulle moet doen wat die onderwyser 6& (©) gesondheid ’n lewenslange proses is, en hoe gouer gesondheidsopvoeding begin, hoe groter 1s die moontlikheid vir sukses (d) _onderwysers die negatiewe aspekte van ‘n kind se opvoeding kan teewerk. ’n Inteme gesondheidslokus van kontrole is 'n oortuiging dat 'n mens se gesondheid hoofsaakhk (2) ‘nkwessie is van 'n mens se verhoudings met ander {b) _‘nikwessie 1s van doeltretfende toegang tot die gesondherdstelsel (©) deur jousetf bepaal word (@) — daarvan afhang of jy die regte dokter het Funksies van dio skeletstetsel sluit im (a) __steun aan die liggaam (b) _instandhouding van die postuur/houding (©) _beskerming van dle lewensorgane (@) —_ aldie bogenoemde ‘n Noodsaaklike voedingstof wir sterk en gesonde bene en tande 1s, (a) kalsium () —kalium (©) glukose (@) vitamien Diabetes 1s 'n siekte wat veroorsaak word wanneer die _____ nile. genoeg insulien produseer nie (@) leer (b) — galblaas (©) pankreas (@) mutt Die veg-of-vlug-respons (a) word deur overs aan hul kinders geleer (b) 1s ’n aandutding van geestesiekte. (©) 1s 'noorlewingsrespons wanneer gevaar waargeneem word. (@)__behoort beheer te word om gewelddadige gedrag te voorkom. Die diafragma___gedurende inaseming, en die borsholte (@)_—ontspan, krmp in (©) ontspan, sit ut (©) trek saam, kip in (@) trek seam, sit ult {BLAAI OM) 19 1.10 wt 112 1.13 1.14 1.15, 1.16 3 HECIO1V MevJunie 2014 Klein bloedvate wat slagare en are met mekaar verbind, staan bekend as fa) arteniole (b) haarvate (ce) ventnikels (@ aries ‘n Indevidu se beset/oortuiging van sy of haar manlikheid of vroulikheid staan bekend as {a)__geslagsro! (b) — geslag. (c) _ geslagsidentiteit (@) _seksuele onentasie Die basiese eenhede van dio senustelsel is {a) _neurotransmitters (senuwee-cordragstof) {b) _penfere senuwees (2) sinapse (@) neurone Die grootste deel van die brain is die (a) serebellum {b) _serebrum {e) medulla (4) middelbrein Die drie klein beentiies in die oor wat vibrasies van die cordrom versterk, is (a) die hamer, aambeeld en stiebeuel (b) die koglea, aambeeld en stiebeuel {c) die hamer, ourikel en koglea (@ de hamer, ounkel en aambeeld Die deel van die tong wat sensttet is vir‘n bitter smaak, is (a) die sykant van die tong (b) die agterkant van die tong ()_ dhe middet van die tong {d) die voorste deel van die tong Die hooftunksie van proteien is om (a) suurstof na die longe te vervoor (b) _liggaamsweefsel te help bou en herstel (c) _ vitamiene na die omringende weefsel te dra (d) _ te help met die saamtrek en ontspan van spiere Eetversteurings word die meeste by dio volgende groep aangetret. (a) meisies, grondslagfase (umor prmére ouderdom) {b) _seuns, grondslagfase (junior primére ouderdom) (©) __ maisies, intermediére of senior fase (senior primére of hoérskool-ouderdom) (@)__seuns, intermediére of senior fase (senior primére of hoérskool-ouderdom) [BLAAI OM] 117 1.18 1.19 1.20 1.21 1.22 1.23 1.24 4 HECIO1V Mei/Junie 2014 Watter van die volgende kognitiewe voordele kan ‘n individu trek uit gereelde fisieke aktwitent? (a) fname in stres en angs (b) _toename in gevoelens van etewaarde en selfagting (©) albogenoemde (mie een van bogenoemde Die Menstike-immunsteitsgebrek-virus (MIV) kan die liggaam binnekom deur (@) —'nkam te deel () 'nCoke te dee! (©) borsmek (@) __ nie een van bogenoemde Die teikenselle van die MIV-virus 1s {a) die selle waarmee die gentalice urtgevoer 1s (0) velselle (©) T-4(CD4) selle (d)__selle van die lewensorgane Wat is die algemene kenmerke van ‘n kwaadaardige melanoom (velkanker)? (@)_asimmetries in vorm (0) redimatige rand (©) reélmatg van kleur {d) _versprei stadig ‘Twee basiese behoeftes wat deur Maslow geidentifiseer is, sluit in (a) sukses en gewilcherd (b) _fisteke krag en stamina (©) kos en skuiling (@) agen leierskap Wanner landers 'n sterk gevoel van e1ewaarde het, sal hulle waarskyniik (a) op hul ele begin dwelms gebruik, sonder dat hulle deur maats aangemoedig word (b) _vertroue h@ in hul ete sosiale vaardigheld en skoolprestasie (c) _hulseffisoleer van selfgeldende maats in die portuurgroep (d) __weter om aan mededingende spel deel te neem Hans Selye het dre fases geldentiiseer waardeur ons liggame gaan as hulle op stres reageer Dit staan bekend as (a) eustres {b) _hanteringsmeganismes (©) Algemene-aanpassingsindroom (@) —angs ‘n Stressor kan wees. (@) _‘nverandering in die omgewing (b) ‘Nn persepsio (©) antisipasia/atwagting (@) al bogenoemde [BLAAT OM] 1.25 1.26 1.27 1.28 1.29 1.30 5 HEC101V MevJunie 2014 lemand wat met MIV besmet is, {a) kan altyd die infeksie aan ander oordra (b) kan slegs die infoksie oordra in die laaste fase van die infeksie (vigs-fase) ()__ kan slegs die infeksie oordra in die eerste ses maande na die infeksie @) — (a)en(o) Terg 1s 'n voorbeeld van (a) sosiale geweld (b) efknou/boeke (c) _verbale geweld (@ —visuele geweld ‘Wetter van die volgende hou verband met psigolagiese dwelmathankliheid? (a) Die persoon ervaar'n drang (b) _Onttrekking van cre dweim produseer psigologiese simptome (c) Onttrekking van die dweim produseer fisieke simptome. (@ —Albogenoemde Die toestand van remand se gesondherd kan deur die volgende faktore bepaal word (a) prenatale faktore (b) —_pennatale faktore (©) postnatale faktore (@) —_albogenoemde Die eerste emosie wat mdividue ervaar wanneer hulle verneem dat hulle aan ‘n terminale siekte les, is (2) depressie (b) — onderhandeling (©) ontkenning (@) woede bepaal wat 'n mens kan word [30] [BLAAI OM] 6 HECIO1V MevJunie 2014 AFDELING B Kies en beantwoord enige TWEE (2) vrae in hierdie afdeling (70 punte) VRAAG 2: 21 Gee kortliks 'n aanduiding van die kntena wat u sou gebruik om te bepaal of die ‘gesondhelds-, veiligheids- en voedingskumkulum gepas is vir die leerders in ‘n Spesttioke graad of fase. (15) 2.2 Bespreek maniere waarop’n opvoeder die gesin van 'n leerder wat aan 'n chroniese siekte ly, kan ondersteun. (15) 2.3 Defmieer die term “gesondheid” volgens die Wereldgesondhedsorganisasie van die Verenigde Nasies. ® (35) VRAAG 3: 3.1. Verduidelik waarom opvoeding in gesondhed en veiligherd belangnik 1s vir leerders in vandag se wéreld (10) 32 ‘Familielede se gesondheid kan beinvloed word deur hul ekonomiese en sosiale osisie bine die gemeenskap” Stem u sam met dee stelling? Verduidelik. (10) 33 'nPlaasike raadsiid het u as gesondheidsopvoeder genooi om oor die voorkoring van MIV te praat by 'n gesondheidsbewustheidsdag wat vir die gemeenskap gereél 1s. Wat is die sleutelboodskap oor MIV-voorkoming wat um u toespraak sal insiuit? (15) [35] VRAAG 4: 41 Volgens Reddy en Tobias (1994:20) word die terme “gesondherdsop- voeding” en “gesondherdsbevordering” met mekaar verwar Trek 'n duidelike onderskeid tussen hierdie twee terme (10) 42 = Quers word beskou as die belangnkste aandeelhouers in die skoolstelsel Webel Ute ela spe ie oesennterreera van aa etre iF (10) IBLAAI OM) 7 HECIO1V MevJunie 2014 4.3 Gee 'n kntiese bespreking van sommige van die faktore wat in verband gebring word met die toenemende voorkoms van kindermishandeling in Suid-Afnka en dut aan watter rol u dink die opvoeder moontlk kan speel om sommige van hierdie faktore te voorkom of te temper (15) [35] TOTAAL: [100) EKSAMINATORE: EERSTE EKSAMINATOR: Dr MC Maphalala ‘TWEEDE EKSAMINATOR: Dr MJ Sethusha © UNIsA 2016

You might also like