You are on page 1of 2

IN DIE STREEKHOF VIR DIE STREEKAFDELING VAN VRYSTAAT

GEHOU TE SENEKAL
SAAKNO. SEN SH 16/2018
In die saak tussen

DIE STAAT

en

SEKWETSE MAHLAMBA Beskuldigde 1


MOETI LEHLOKOANA Beskuldigde 2

_______________________________________________________________________________

VERKLARING INGEVOLGE ARTIKEL 112(2) VAN WET 51/1977


_______________________________________________________________________________

Ons die ondergetekendes SEKWETSE MAHLAMBA en MOETI LEHLOKOANE verklaar as volg:

1. Ons is die beskuldigdes in hierdie saak en weet wat die klagtes teen ons is. Ons pleit skuldig
aan die klagte van Oortreding van Artikel 2 van Wet 57 van 1959 - BESIT VAN VEE OF
PRODUKTE, en doen dit sonder dat ons gedwing of beїnvloed is en terwyl ons by my volle
positiewe is.

2. Op 6 APRIL 2018 was oons in die omgewing van DAM PLAAS, PAUL ROUX binne hierdie
agbare Hof se jurisdiksionele gebied gewees.

3. ……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………………………………
4. Ons het vragmotor sien aankom, dit gestop en die skape op die vragmotor gelaai en gery.

5. Ons plaas dit nie in geskil dat die skape aan die klaer nou bekend aan ons as WILHELM DU
TOIT behoort het nie.

6. Ons is egter later deur die polisie afgetrek en genader wat informasie opgevolg het oor
gesteelde skape in daardie area. Die beampte het die skape agter in die vragmotor gesien.
Ons vermoed dat die beampte ‘n redelike verdenking gehad het dat die skape gesteel is.

7. Op navraag deur die beampte kon ons egter nie voldoende rekenskap vir besit daarvan gee
nie.

8. Ons was gearresteer en die beamptes het beslag gelê op die vee. Op hierdie wyse het die
klaer weer sy vee terug gekry.

9. Ons het geweet dat ons geen reg gehad het om op hierdie wyse op te tree nie, en dat ons
optrede gevolglik onregmatig was.

10. Ons het geweet ons pleeg ‘n oortreding van die Reg waarvoor ek deur ‘n Hof skuldig bevind
en gestraf kan word.

GEDATEER te SENEKAL hede …………………………………………………………………..……...

____________________ ____________________
BESKULDIGDE 1 J VAN DER MEWE
Per LEGAL AID SA
BETHLEHEM
_________________________
BESKULDIGDE 2

You might also like