You are on page 1of 2

TOM NEWBY SCHOOL EXAMINATION

Vak Afrikaans – Vraestel 1 Eksaminatrise Mev Pienaar


Datum 8 Junie 2018 Totaal 70 punte
Sessie 2 Tyd 1 uur 30 min
Graad 6 Moderator Mev Fourie
Spesiale Instruksies Mag NIE woordeboeke gebruik NIE.
MEMO
Afdeling A : Begripstoets
Vraag Antwoord Punte Vlak
1 B 1 3
2 Gau en Xama 2 1
3 Jong 1 2
4 Die manne jag vir kos. 1 1
5 Ja, Gau was haar geliefde. 2 2
6a Onwaar 1 4
6b Onwaar 1 4
6c Onwaar 1 4
7 Dit was baie donker en hy kon nie sien nie. 1 2
8 Ongelukkig Of hartseer (enige goeie antwoord) 1 6
9 Sy het ‘n hand vol gloeiende kole gegryp. 1 2
10 Ja/Nee (enige goeie rede) 2 6
11 A-1 B-5 C-2 D-3 E -6 5 4

Afdeling B: Taalwerk
Vraag Antwoord Punte
1 a-ii b-iv c-iii d-v 4
2 a-Wat b-sy 2
3 A – teenwoordige tyd B-verlede tyd C- verlede tyd 3
4 Enige samestelling uit die storie 1
5 a- Is b- sal 2
6 Xama het haar hande gebrand omdat sy die gloeiende kole gegryp het. 1
7 a- Bekendste b- smaakliker 2
8 A – terug / ge / kom 1
B – gems / bok/ vel 1
9 Sterre OF kolle 1
10 ‘n Khoisan vrou se werk is om bessies, wortels en vrugte bymekaar te 2
sit.
Afdeling C: Poësie
Vraag Antwoord Punte
1 Susarah Kla 1
2 Adri Troskie-Vivier 1
3 Abba / omarmde 1
4 Rondry en gekry + afslaankap en rondgestap 2
5 Waar 1
6 (enige slang) 1
7 Nee, ‘My naam is lame’ 2
8 C 1

Afdeling D – Advertensie
Vraag Antwoord Punte
1 L’Oréal 1
2 Elvive Keratin Straight 72H 1
3 www.lorealparis.co.za of 0860102491 of lorealconsumersa@loreal.com 1
4 Sy is beroemd Of Sy het mooi hare OF Sy is pragtig (enige goeie 1
antwoord)
5 @lorealparis_sa 1
6 Paris 1
7 Ja/Nee, enige goeie rede 2
8 Gebruik meer helder kleure OF Maak die produk groter OF Gebruik 2
grootte woorde Of enige ander goeie idees

Afdeling E – Letterkunde (beantwoord net een)


Vraag 1 Antwoord Punte
1 5 1
2 Want Imfene het ‘n stem by die watergat gehoor. 1
3 Hy het ‘n verteller gebruik om die gehoor te verduidelik wat in die drama 1
gebeur.
4 Ja/Nee, enige goeie rede 2
5 Want hy is koning. 1
6 Ma rot en die kinders kom drink en Uklebe sien wat aan gaan. Hy vertel 2
die koning en die koning sê dat die water aan almal behoort.
7 Enige goeie opinie 1
8 Enige goeie titel 1

Afdeling E – Letterkunde (beantwoord net een)


Vraag 2 Antwoord Punte
1 Want Jock gaan saam met Jim en Fitz. 1
2 Ja, want hy is die kleinste en hy weet nie van mensegoed nie. 2
3 Jock 1
4 J/Nee met ‘n goeie rede 2
5 Honderhaan, ‘vlerk’ 2
6 Ja/Nee met ‘n goeie rede 2

You might also like